Gereformeerde Kerk Kempton Park

Kerkadres

Gereformeerde Kerk Kempton Park

Highveldweg, Allen Grove

Johannesburg

1620

Herder en Leraar

Ds. H.F.R. (Riekert) Pelser

Telefoon: 082 321 4373

Ds. Pelser is sedert Januarie 2019 die herder en leraar van die gemeente Kempton Park. Hy bedien die Woord en sakramente en verskaf geestelike bearbeiding en pastorale sorg aan lidmate. U is welkom om hom te kontak met enige geestelike nood of navrae aangaande die gemeente en haar bediening.

Aanlyn Teenwoordigheid

Mixlr Uitsendings

Ons eredienste word uitgesaai op Mixlr. Luister gerus saam indien u nie die diens kan bywoon nie.

Luister op Mixlr

Facebook

Volg ons op Facebook vir aankondigings en inligting aangaande die gemeente.

Besoek ons Facebook-blad

"Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sy met julle almal."

2 Korinthiërs 13:13